Die prag in fotografie is dat die fotos geneem word deur n kamera maar geskep word deur asembenemende oomblikke wat soms ongesiens verby sleep sonder dat ons besef hoe kosbaar elke minuut is.

Soms as mens terug kyk; wens jy vir meer fotos saam n sekere persoon, iemand wat vir jou waarde het/gehad het. Ek wil seker maak daardie oomblikke word geneem en gekoester met elke glimlag, elke intieme kyk, blaar wat dryf in die wind, son straal wat skiet in die geluk van n pas getroude paartjie, eerste groot gaap van n nuweling, jy en hy wat iets saam geniet...

Besigheids man, bakster vrou, kaalvoet kind, pure baba...elke foto het n impak..

Ek wil daai impak met my fotos op jou maak, net plein weg omdat ek dit geniet...

Liefde 

Natasha

xox

Home / Contact Us

© Copyright 2014 | Powered by Yola.com